Skip to product information
Waarheid vir jou huis - PRINTABLE (AFRIKAANS)
1/5

Waarheid vir jou huis - PRINTABLE (AFRIKAANS)

R 40.00
Taxes included. Shipping calculated at checkout.
Description

Ek wil nie net bybel lees in sekere tye in die dag nie, ek wil hê my seuntjie moet die woord kan sien, dit kan leef, dit kan hoor. Hy moet weet wat die woord sê oor ons alledaagse gevoelens en hoe dit nie iets is wat ‘ver’ voel nie, maar naby is, net soos wat Jesus/Yeshua is.

Hy is naby en Hy is die lewende woord.

Ek stel voor om die volgende 3 bladsye te print in A3 formaat en te lamineer en teen jou muur te plak as herinnering vir jou deur die dag en jou kinders aan God se waarheid oor jou huis.

Mamma, die verantwoordelikheid is groot waar ons die grootste voorreg het om ons kinders se go-to te wees en voorbeeld om n liefde te kweek vir Vader se Woord. Geseënd is jy, mamma!

Liefde, Lara xx

Vrywaring: Hierdie is 'n digitale produk. Geen fisiese item sal versend word nie. Weens die aard van digitale aflaaie is alle verkope finaal. Hierdie produk is slegs vir persoonlike gebruik en mag nie gekopieer, gedeel, herverkoop of versprei word nie.

Care

To maintain the beauty and integrity of your purchase, we recommend treating it with care. Simple maintenance practices, such as gentle washing and proper storage, can effectively preserve the longevity of your favorites. We encourage you to refer to the care instructions included with each item, designed to help you keep your purchase in top condition.

You may also like